uitsprake powerpoint 19 junie
TRANSCRIPT
Uitsprake
Matt 4:4 Maar Hy {JESUS} antwoord en sê: Daar is
geskrywe: “die mens sal nie van brood alleen lewe nie, maar van
elke woord (UITSPRAAK) wat deur die mond van God uitgaan.”
UITSPRAKE
DIE MENS SAL LEEF VAN ELKE UITSPRAAK WAT VAN
DIE MOND VAN GOD UITGAAN!
UITSPRAKE
UITSPRAAK VAN JESUS CHRISTUS
Matt 12:36 Maar Ek sê vir julle dat van elke ydele woord (UITSPRAAK )wat die
mense praat, daarvan moet hulle rekenskap gee in die oordeelsdag.
WINSTON CHURCHILL• We shall not flag or fail. We shall go on to the
end. We shall fight in France, we shall fight on the seas and the oceans, we shall fight with growing confidence and growing strength in the air, we shall defend our island, whatever the cost may be. We shall fight on the beaches, we shall fight on the landing grounds, we shall fight in the fields and in the streets, we shall fight in the hills; we shall never surrender
BEHEERSDE TONG• SPREUKE 18:21
• SPREUKE 12:18
• SPREUKE 21:23
• JAKOBUS 3:5 en 6
• JOB 3:25
BEHEERSDE TONG
• 2 KOR 5:17• GENESIS 26:29• PSM 23• PSM 91• FIL 4:13• SPR 24:16• JES 45:2• OPENBARING 3:8
DIE UITSPRAKE VAN JESUS• UITSPRAAK 1. MATT 19:26
• BY MENSE IS DIT ONMOONTLIK, MAAR BY GOD IS ALLE DINGE MOONTLIK!
• UITSPRAAK 2 MATT 16:18• EK SAL MY GEMEENTE BOU EN DIE POORTE VAN DIE DODERYK SAL
DIT NIE OORWELDIG NIE!
• UITSPRAAK 3 MATT 28:19 • GAAN DAN HEEN, MAAK DISSIPELS, DOOP HULLE, LEER HULLE ……
• UITSPRAAK 4 MATT 28:20• EN KYK, EK IS MET JULLE TOT BY DIE
VOLEINDING VAN DIE WÊRELD!!!
DIE UITSPRAKE VAN JESUS
DIE MENS SAL LEEF VAN ELKE WOORD WAT UIT DIE MOND VAN GOD GAAN!
Uit die Hart van die Here….‘n uitspraak oor jou lewe…
• Jes 65:24 …. voor jy nog roep, sal Ek antwoord, terwyl jy nog praat ,sal Ek jou gebed verhoor…
• Jes 41:10 moenie bang wees nie, Ek is by jou, moenie bekommerd wees nie, Ek is jou God, Ek versterk jou, ook help Ek jou, Ek hou jou vas met My eie Hand red Ek jou...
• Jes 30:19 Jy hoef nie meer te huil nie. Die Here sal jou genadig wees as jy na Hom roep om hulp, Hy sal jou gebed verhoor sodra Hy dit hoor…