stellenbosch gazette 28 jan 2014

8
www.bolandgazette.co.za bolandgazette.mobi Stellenbosch | Franschhoek | Pniel | Kylemore Year 16 • Tuesday 28 January 2014 | Tel. 021 887 2840 Dié foto’s vang ’n paar oomblikke tydens vanjaar se Oes-Parade vas. Dit was deel van die Stellenbosch Wynfees aangebied deur Pick n Pay. FOTO’S: MYRON WEYERS Wynfees skop af op goeie noot MYRON WEYERS ’n Heerlike fees-atmosfeer het op Saterdag 25 Januarie in Stellen- bosch se middedorp geheers toe die opgeruimde stemme van deelnemers en toeskouers, en die klanke van musiekinstru- mente tydens die jaarlikse Oes- Parade opgeklink het. Dié parade was deel van die Stel- lenbosch Wynfees aangebied deur Pick n Pay. Kleurvolle kostuums was oral te sien met 22 plase en 30 orkeste wat deelgeneem het. Meer as R60 000 is ook tydens die Pick n Pay Women’s Walk ingesa- mel, wat gehou is om met die fees saam te val en ten bate van borskan- keropvoeding en -bewustheid is. Spesiale gaste by die parade was onder andere Lee-Anne Williams as gasspreker, Malcolm Mycroft, Ken Forrester, voorsitter van die Stellenbosch American Express® Wynroetes, munisipale verteen- woordiger Pietman Retief en Mela- nie Adonis as die geestelike ver- teenwoordiger.

Upload: boland-gazette

Post on 30-Mar-2016

258 views

Category:

Documents


29 download

DESCRIPTION

Stellenbosch gazette 28 jan 2014

TRANSCRIPT

Page 1: Stellenbosch gazette 28 jan 2014

www.bolandgazette.co.zabolandgazette.mobi

Stellenbosch | Franschhoek | Pniel | Kylemore

Year 16 • Tuesday 28 January 2014 | Tel. 021 887 2840

Dié foto’s vang ’n paar oomblikke tydens vanjaar se Oes-Parade vas. Dit was deel van die Stellenbosch Wynfees aangebied deur Pick n Pay. FOTO’S: MYRON WEYERS

Wynfees skop af op goeie nootMYRON WEYERS

’nHeerlikefees-atmosfeerhetopSaterdag 25 Januarie in Stellen-bosch se middedorp geheers toedie opgeruimde stemme vandeelnemers en toeskouers, endie klanke van musiekinstru-mente tydens die jaarlikse Oes-Parade opgeklink het.

Dié parade was deel van die Stel-lenbosch Wynfees aangebied deurPick n Pay.Kleurvolle kostuums was oral te

sien met 22 plase en 30 orkeste watdeelgeneem het.Meer as R60 000 is ook tydens die

Pick n Pay Women’s Walk ingesa-mel, wat gehou is om met die feessaamtevalentenbatevanborskan-keropvoeding en -bewustheid is.Spesiale gaste by die parade was

onder andere Lee-Anne Williamsas gasspreker, Malcolm Mycroft,Ken Forrester, voorsitter van dieStellenbosch American Express®Wynroetes, munisipale verteen-woordiger Pietman Retief enMela-nie Adonis as die geestelike ver-teenwoordiger.

Page 2: Stellenbosch gazette 28 jan 2014

Stellenbosch Gazette News - Nuus Tuesday 28 January 20142

DANKBAAR: Eikestadnuus, in samewerking met Kindersorg Suid-Afrika: Stellenbosch se Kersfonds,het gesorg vir groot opgewondenheid onder die kinders wat danksy dié fonds ’n Kersmaaltyd kongeniet. Kindersorg kon ook aan die kinders, waar toepaslik, Kersgeskenkies gee. Die kinders hethul dankbaarheid uitgespreek aan diegene wat gehelp het om hul Kersfees op te helder. Hier is’n paar van die kinders en hul ouers wat geskenke ontvang het.

Agt dekades op aarde gevierNaomie Gordon van Cloe-tesville het verlede Sater-dag haar 80ste verjaarsdagsaam met familie en vrien-de gevier.Dié bekende van Philan-

derstraatblyaldieafgelope25 jaar in dieselfde huis,loop nog baie rond en siennog goed daaruit.Een van die spesiale din-

geinhaarlewe, isdatsynogdie Bybel goed kan lees, endié ouma en moeder is nogsmiddae en saans betrokkeby die bediening van dieVineyard Christian Fel-lowship by die NG Noord-kerk.Ietswaarvanhaarburegetuig, ishaarwarm-

te engoeie gesindheid teen-oor haar medemens.Sy glo ook dat jy altyd

vriendelik moet wees.Naomie is ’n liefhebber

vansport enkykgraag tele-visie. Haar gunsteling-sportsoorte is krieket enrugby,ensyskreegraagvirdie Stormers.Dit gee haar groot vreug-

de om nog haar kinders enkleinkinders te kan bederf,en omnogmethulle oor dieweg te kan kom.Die boodskap wat sy

graag na buite wil stuur, isom nederig en bedagsaam

te wees. “Ken ook jou Skepper in al jou weeen dit sal met jou goed gaan.”

Naomie Gordon het verlede Saterdag haar80ste verjaarsdag gevier.

Leer jonges lees is lekkerNege plaaslike skole in minderbevoorregteareaswasdie afgelope jaar en ’nhalf die begun-stigdes in ’n Ortsacape-geletterdheidspro-gram.Die projek, getiteld Casper, betrek vrywilli-

gers van alle sfere in die samelewing, inslui-tend jonguniversiteitstudente enafgetrede op-voeders.Ortsacape se oogmerk is om ’n saadjie van

liefde vir lees by jong kinders te plant wat niebevoorreggenoegwasomin ’nboekrykeomge-wing gebore te wees nie.Daarom probeer hulle onderwysers se op-

merkings soos “ons leerders is nie lesers nie”,omswaai in uitdrukkings soos “as jy kan lees,verander dit jou lewe”.En omdat daar gesê word “it takes a village

to raise a child”, doendie organisasie ’nberoepop lesers en ander inwoners om betrokke teraak.“Ons het fasiliteerders nodig wat ’n leier-

skaprol kan vertolk, en ook vrywilligers watkan aansluit en kinders kan help lees. Hoemeer vrywilligers ons het, hoe meer jong le-wens kan ons potensieel verander deur diékaartjie na vryheid van armoede.”Kan jy jouself voorstel dat jy so-iets sal doen

of wil terugploeg in jou gemeenskap, of selfs

net die projek wil aanpak vir persoonlikegroei? Sluit dan gerus aan. Al die begunstigdeskole is in die Stellenbosch munisipale area.Jy sal opleiding ontvang, wat ook vir jou as

lewensvaardigheid sal dien, en jy sal ’n verskilkanmaakwatsaakgaanmaakin ’nander lewe.Een onderwyser het volgens die organisasie

aan die einde van verlede jaar geskryf: “Hulleis baie opgewonde om te gaan lees en sien uitna wanneer dit leestyd is”.’n Leerder het weer geskryf: “Baie, baie dan-

kie! Lees is baie belangrik, want sonder leeskan ’n mens nêrens in die wêreld kom nie!”Nog ’n leerder het gesê: “Dit was die lekker-

ste jaar, want ek was by die leesprojek!”Enigiemandwatkanaansluit sal gevraword

omeenuurperweekgedurendedie skoolkwar-taal af te staan.Bel Reza van der Merwe (Afrikaans en En-

gels) by 082 491 2724, of Penny Judd (Engels) by021 782 1921. Stuur ook e-pos [email protected] vir meer inligting.

Ditmagmiskien ’n leesprojek wees,maar daar is somstyd vir ander vaardighede ook. FOTO’S: VERSKAF Verdiep in ’n boek.

Page 3: Stellenbosch gazette 28 jan 2014

Stellenbosch GazetteNews - NuusTuesday 28 January 2014 3

Princess starts the road to social worker at 45She does not need to write herdreamon a balloon, says PrincessSeunang (45), because her dreamhas already come true.

Seunang,a first-yearstudent inSo-cialWorkatStellenboschUniversity(SU), was referring to an event onThursday afternoon where firstyears made their dreams soar by re-leasing balloons, on which theywrote their dreams, into the sky.She was one of the students who

attendedaspecial event in theVisualArts building for first years 25 yearsand older to welcome them into the

campus culture because most ofthem do not stay in a residence.Seunang, a mother of three, lives

in Kayamandi andmatriculated lastyear.“Although thereare evening class-

es in Kayamandi, I decided to tacklematric onmy own. I passed and nowI’m ready for university.”Until last year she worked as a se-

curity guard at the Blaauwklippenwine estate outside Stellenbosch.“But Ihavealwaysknownthat Iwantto do more with my life.“In our culture women are raised

to marry and become mothers.

“When my first husband left meyears ago, I suddenly had to providefor myself and my children.“I had to start working as a securi-

ty guard.”Shehasremarriedandbecauseher

children are grown up, she decidedthat now is the right time to startstudying.“I realised that Iwanted to become

a social worker when my cousintried to commit suicide and the sys-tem failed her, because on that Fri-day all the social workers in Stellen-bosch were in a meeting.“Ihadtosupportherallbymyself.”

She finishedmatric and applied tostudy at SU.“I couldn’t believe it when I re-

ceived an SMS four weeks later withmy student number.“Then the letter came saying Iwas

accepted.“My family and colleagues (at the

security firm) could not believe it.Now my dream has come true, buthard work lies ahead.”

Right: Princess SeunangPHOTO: WAYNE MULLER

Page 4: Stellenbosch gazette 28 jan 2014

Stellenbosch Gazette General - Algemeen Tuesday 28 January 20144

Raakvat-raad teen die hardnekkige vakansie-vetrolletjiesDieetkundige Mareli Conradie gee ’npaar feite wat jymoet weet vóór jy be-gindieet,wantditsaljoudiebestekansop sukses bied:

Dit is nie die vet in kos wat jouversadig laat voel nie.Vir jare het mense geglo dat die vet

inkos ’nmensmeer versadig laat voelomdat vet die voedingstof is wat dielangste in die maag bly.Dit maak sin, maar studies by die

Pennsilvanië-universiteit inAmerikahetbevinddatmaaltyewatuitverskil-lende verhoudings vet bestaanmin ofgeenverskilmaak tenopsigte vanhoeversadig dit jou laat voel nie.’nLaevet-ete,wathoogisinproteïen

enveral vesel, het ’nbaiegroterversa-

digende effek wat baie langer duur.As jy ’n groot eetlus het, kan jy baat

daarby omeerderminder vet enmeervesel by jou etes in te sluit.

Om maaltye oor te slaan is nie ’ngoeie manier om gewig te verloornie.Navorsing het al herhaaldelik be-

vestig dat mense wat gereeld deur diedageetensoggensvroegbeginmetont-byt, betergevoed is, beterkonsentreeren minder gemoedsveranderinge het.Mense wat gereeld maaltye oor-

slaan, is meer geneig om oorgewig tewees, omdat,wanneerhullewelbyeetuitkom, hulle te veel van al die ver-keerde kosse eet.Diegenewatmaaltyeoorslaan, dink

dikwels dat hulleminder kalorieë perdag sal inneem, maar as hulle vir ’npaar dae neerskryf wat hulle eet, komhulle gewoonlik agter dat hullemeest-al goed opgemaak het vir al daardie“gespaarde” kalorieë van die etes wathulle oorgeslaan het.

Laekoolhidraat-diëte stroop niédie liggaam van kalorieë nie.Voorstandersvan laekoolhidraatdi-

ete (hoë proteïen) verkondig dat vet-partikels (in die vorm van ketone) indie urine uitgeskei word. ’n Onlangsestudie in Amerika het egter geen ver-bandtussenurinêreketoneengewigs-verlies in vroue gevind nie.Aangesien koolhidraatkosse ge-

woonlik saam met ander kosse wathoog in vet is geëet word, sny mensewat koolhidrate uit hul dieet sny baiemeeruit as nét koolhidrate.Hul totalekalorie-inname is dusverlaag endit isdie primêre rede waarom hulle gewigverloor.Die oorspronklike vinnige gewigs-

verlies wat mense op lae koolhidraat-diëte ervaar, kan verklaar word deurdie feit dat die liggaam sy gestoordeglukose opgebruik vir energie. Vir el-ke 1 g glukosewat jou liggaamdan ge-bruik skei hy 3 g water uit.Diegewigsverliesindieeerste14dae

kan dus hoofsaaklik toegeskryf wordaan verlies aan water.

Jouliggaamhetniebaieproteïennodig nie.Suid-Afrikaners is geneig om baie

meer vleis te eet as wat hul liggamebenodig. Selfs as jy gereeld oefen, hetjy nie baie meer proteïen as normaal-weg nodig nie. Al wanneer wel meerproteïen nodig is, is wanneer metswaar gewigte geoefen word.

28 JANUARIE

) Alkoholiste Ano-niem (AA Stellen-bosch-Sentraal)ontmoet om 20:15by die NG kerkStellenbosch-Wesin Alexanderstraat.Vir meer inligting,skakel0 084 293 3967.

30 JANUARIE

) Alkoholiste Ano-niem (AA) sowel asAlanon, ter onder-steuning van fami-lie en vriende vanverslaafdes, kombyeen om 20:15 bydie NG kerk Stel-lenbosch-Wes inAlexanderstraat.Inligting: 0084 293 3967/021 8895791.) Vonkel-inni-Ooghou ’n byeenkomsby die NG Wes-kerk van 09:30 tot11:00. Die onder-werp is “Inspire-rende woorde virdie nuwe jaar”.Spreker: ds. Jac-ques Steenkamp.Geen koste. BelBettie Senekal:0 082 825 7830/021 880 2939.

1 FEBRUARIE

) Volkskerk vanAfrika in Idasvalleineem ’n uitstappiena Kaapstad. Ditbehels ’n besoekaan die Suidooster-fees, die Tuine enWaterfront. R100per persoon. Ver-trek 08:00 vanafkerk. Albert Peter-sen: 0 073 725 1390.

3 FEBRUARIE

) Stellenbosch Poë-siekring vergaderom 10:30 by Rozen-dal Auberge-plaas.R40 per per-soon (verversingsingesluit). Gastewelkom. 0 021 8871924/083 280 2602 of2 [email protected].

7 FEBRUARIE

) Groente- en kle-reverkope, elkeeerste Vrydag vandie maand by HuisEbenhaeser, Cloe-tesville om 13:00.0 021 889 7158.

Page 5: Stellenbosch gazette 28 jan 2014

Stellenbosch GazetteEntertainment - VermaakTuesday 28 January 2014 5

Win tickets to ‘bigger, better’ McLaren CircusMcLaren International Circus ison tour in the Western Cape andthe Gazette is giving away fivedouble tickets to the openingnight in Stellenbosch.

The McLaren Circus will be at theVan der Stel Sports Club on 7 and 9February, with show times 15:00 and19:30 daily.

This is described by the presentersas a show you can afford to watch butnot afford to miss – at 2013 prices fora spectacular new 2014 show.

The current show features, fromAustralia, Miss Nikita on her heart-stopping single trapeze, from theChinese state circus Miss To Yongwithspectacularunicyclebalancing,and amazing acrobatics from Kenyaand Zimbabwe by the Velocity Boys.

From Cape Town on her rope actthe lovely Miss Karen, the impres-sive five-man Chinese Poi act by Chi-

na’s Troupe Fie Ling, the amazingjuggling skills of Australia’s JansenGrant, a double silk act as well as hu-man juggling by Chee and Chong.

Look out for the death-defyingwheelofdeathbyAustralia’sJansen,Fire and Fire limbo acts, while ourresident clowns little Alick andMariska promises to have you institches.

Visitors to the McLaren Circusshould not forget the amazing per-forming animals either, such as amixed caged act with America’s Ca-sey McCoy consisting of rare whitelions, African lionesses, Bengal ti-gers and rare white Bengal tiger.

Other animal acts include thePerky Poodles, Burmese Pythons,and Arabian Camels, Chloe the Afri-can Alligator, and the talented mini-ature horses and ponies.

All of these are presented in thebeautiful, state-of-the-art Big Top

Circus Tent.Tickets cost R70 (side raised), R90

(middle raised) and R110 for ringsideseats.

McLaren Circus will present theirbiggest and strongest season ever,they promise.

This is the largest circus in Africaand has the biggest variety of per-forming animals in South Africa.

For bookings or further informa-tion, please contact the ticket officeon 082 747 5726 or e-mail 2 [email protected].

)Win tickets to see the show:McLaren Circus is giving away fivedouble ringside tickets to each of fiveGazette readers for the Tuesdaynight show.

To stand a chance to win one of thedouble tickets, SMS Circus, yourname and contact details to 34420(SMSes cost R1,50 each). Winnerswill be notified telephonically.

Come enjoy all the McLaren Circus has tooffer. Fire dancers will be a part of the act.

Come and see the McLaren snakes, herewith Karen and Regan.

Stuur jou foto’s vir ons!Stuur jou foto’s, met name van die menseop die foto’s en wat die geleentheid was,na [email protected].

Page 6: Stellenbosch gazette 28 jan 2014

Stellenbosch Gazette Geklassifiseerd Tuesday 28 January 20146

Registreer dié week vir lyndansLyndans-registrasie vind op 27 Ja-nuarie by Cloetesville VGK en op30JanuariebydieVolkskerkplaasvanaf18:15tot19:15.Allenuweledeword gevra om op 4 Februarie by

die Volkskerk te registreer.Die tarief is R40 en studente be-

taal R20. Vir meer inligting belYvette Petersen by 083 554 1411 of021 889 6006.

PERSOONLIKE

DIENSTE

SPYSENIERING

& LOKALE

1401

DECKSTER'S CATE-RING, DéCOR / HIRING.Menu's from R120.00.Includes: crockery, cutlery,white tablecloths, whitechair covers, organza back-drop, arch & red carpet.(Ielaahm or Rene.) 021 3714507 / 082 324 9486.www.decksterscatering.co.za

OPLEIDING &

OPVOEDING

1480

JCT COMPUTERSMS Office CareersOffice AdministratorPersonal AssistantPastel AccountantPastel PayrollHuman ResourcesCall Centre AgentsCV includedPhone 021 883 8585

ALGEMENE &

HUISDIENSTE

ALLERLEI

1845

FRIDGE TEKRegas & RepairsBuy dead or alive.072 669 8747

BETREKKINGS

3600

BETREKKINGS

GESOEK

3670

43 YEAR OLD LADYfrom Zim seeks work ashousekeeper, cleaner,sculler, cold chef or baby-sitter. Stay in or away.Very hardworking. Contact078 428 1296.

ZIM LADY AGED 30seeks char or everydaywork. Ref avail. Ayna 021886 8753 / 082 496 0212.

Spesialeddiieennssttee

Page 7: Stellenbosch gazette 28 jan 2014

Stellenbosch GazetteGeneral - AlgemeenDinsdag 28 Januarie 2014 7

Ons Gee Om.Ons Gee Om.

DieGazette vra Stellenbossers om die volgen-de welsyns- en gemeenskapsorganisasies teondersteun.

Hulle het u hulp dringend nodig.Hier volg hul behoeftes:) Stellenbosch Nagskuiling: Brood, smeer-

goed vir brood, en mansklere in nommers 30tot 34.

Tweedehandse handdoeke, badseep, was-lappe en toiletware kan ook handig gebruikword.

Daar is ook ’n behoefte aan vrywilligers om15 F sop per dag vir die skuiling se inwonerste skenk. Dit kan gevries of vars wees. 0 021886 6173.

) Huis Horison: Wit kerswas vir die maakvan vlamvatters, asook stewige vulsel, hout-hangers, borduurgare, groterige stukke effelinne of katoenmateriaal en wol word beno-dig. 0 021 887 5080.

) Safe House Stellenbosch: Melkpoeier/langlewemelk,rys,mieliemeel,blikkies tuna,suiker, kookolie, waspoeier vir outomatiesemasjiene, Handy Andy, Jik/Domestos en op-wasmiddel.

Enige vrywilligers wat hulp kan aanbiedsal ook van harte waardeer word.0 021 883 2574.

) Stellenbosch Voedingsaksie: Droë be-standdele soos rys, pasta, mieliemeel, stamp-mielies en sopmengsels.

Daar is ook ’n behoefte aan produkte virkospakkies vir behoeftige gesinne.0 021 886 8986/071 322 0747.

) Kindersorg SA Stellenbosch: Skoolklere,al is dit tweedehands, asook skryfbehoeftesword dringend benodig. 0 021 887 2816.

) Jeuguitreik Kinder- en Jeugsorgsen-trum: Brood, suiker, pasta, broodsmere enblikkieskos.

Gordyne en ou DVD’s wat oor naweke virdie kinders gewys kan word sal waardeerword.

Skryfbehoeftes asook skoolklere sal vangroot hulp wees. 0 021 886 6216.

) Stellenbosch Werksentrum vir VolwassePersone met Gestremdhede: Hul grootste be-hoefte is vervoer.

Op soek na daaglikse saamrygeleenthedevir vier mense van Vlottenburg-winkel, tweevan Koelenhof Katolieke Skool, een van Ka-nonkop, vier van Kayamandi en een uit Jon-kershoek.

Verf en boumateriaal, ook kruidenierswa-re vir gebak vir hul basaar op 14 April, is no-dig. 0 021 887 8688.

) Ikhaya Trust Centre: Vrywilligers watdie leerlinge in hul nasorg op Vrydae van15:00 tot 16:00 kan leer viool speel. 0 021 8898774.

) Marcelino Singh-stigting: Brood, brood-smere, vars groente, tweedehandse klere enmeubels. 0 021 889 9555/072 888 7188.

) ACVV Stellenbosch: Nie-bederfbare kos,toiletware, skoolskoene, -hempies en -broe-kies, weggooidoeke vir babas en volwassenesen rugsakke vir skoolgaande kinders. Enigeou klere vir ons klerewinkel, sodat ons aandié kan gee wat by ons kom vra. 0 021 8876959.

) Kayamandi Traumakamer: Driekwart-/enkelbedmatrasse, waaier, verwarmer, bed-degoed, gordyne, komberse, eetgerei en bor-de, tweedehandse klere en onderklere, kos,toiletware en skoonmaakmiddels.

Om hulp aan te bied, bel mev. Bakubakuby 0 074 717 9676/021 889 7686 of Mary by0 083 945 5811.

) Stellenbosch Hospice: Droë bestanddele,blikkieskos, skryfbehoeftes, ou skoolrugsak-ke en Granuflex vir wonde word benodig. Eni-ge ou klere word ook gevra om te skenk aanander.

Vrywilligers wat drie ure of meer op ’ndaaglikse basis het om ons uit te help om goeduit te sorteer en merk in ons Borchard- straatHospice-winkel.

Tuiniers wat klein potplantjies wil kweeksodat ons dit in die winkel kan verkoop of virpasiënte gee.

Plastiese bierkratte vir stoor. Meubels enhuishoudelike ware vir ons hospies-winkel.0 021 886 5994.

) Lord’s Acre Christian Community Cen-tre en Tabitha Women Ministry: Wol, krale,materiaal, spieëls, teëls en vrywilligers watopleiding in naald- en kralewerk kan gee.0 021 876 3727, 083 252 3033 of 021 876 4722.

Organisasies wat hul behoeftes in Ons GeeOm gelys wil hê, moet Myron Weyers by 021887 2840 bel of e-pos stuur na [email protected].

Financial tips to manage your walletJanu-worryis finallynearinganendandwhilstmost resolutions such as getting back intoshape have already kicked in, you may stillhave to wait for your January salary to get go-ing on your New Year’s financial resolutions.

Some FNB gurus across various areas ofbanking, have shared financial tips or resolu-tions for 2014.1 – Everyday banking transactionsMake use of your bank’s facilities such as get-

ting cash at shop tills, free card swipes andbanking platforms to make everyday bankinga simpler, more delightful and hassle-free expe-rience.2 – Bank on the goConqueryourdigitalbankingfearsandmake

2014 the year to start banking-on-the-go. Theconvenience of banking via phones and tablets

is well worth it.3 – Saving upIf you want to buy something you don’t truly

need but just want – only buy it if you can affordto pay for it in cash. A simple philosophy, butone that works well, as it teaches you to steeraway from expensive and unnecessary debt.4 – Home loansWhen buying a new property, ensure you un-

derstand the so-called “hidden costs” associat-ed with taking on home ownership such astransfer duty and transfer costs, moving andset up costs and of course your monthly rates,electricity and water accounts.5 – The smart lifeGet with the times and start managing your

life from your mobile devices. There is literallyan app for everything: from banking apps, to

apps that help you workout, to finding a recipeor staying in touch 24/7.6 – Share investingThe beginning of the year is the perfect time

to review your personal strategy to growingyour wealth. This is a long term plan and it iscrucial that it includes investing in the sharemarket.7 – Interest ratesLife’s three certainties are “death, taxes, and

interest rates will rise”. With interest rates, it’smerely a question of by how much and when.We appear to be at the bottom of the interestrate cycle, so borrow wisely.8 – Online bankingFamiliarise yourself with what is available

from your bank’s digital channels, so that youcan spend less time in queues.

Page 8: Stellenbosch gazette 28 jan 2014

Stellenbosch | Franschhoek | Pniel | Kylemore

Year 16 • Dinsdag 28 Januarie 2014 | Tel. 021 887 2840

Van der Stel wil uitstygMYRON WEYERS

Veranderinge en ’n nuwe begin. Só wil dieVanderStel-rugbyklub senuwehoofafrig-ter, Hugo Lochner, sy seisoen begin.

Die Van der Stel-rugbyklub is vanjaar 95jaar oud en dit beloof om ’n groot jaar te wees.Nie net is daar tans tussen 30 en 40 spelers

besigmet oefensessies opDinsdag- enDonder-dagaandenie,maardieklubhoopookvanhar-te dat daar ’n toename in spelers sal wees.“Enigiemand is welkom om aan te sluit by

onsdrie senior spanneeno.20-span.Enigespe-ler wat ’n positiewe verskil wil maak is wel-kom,” voeg Hugo by.Dié jaarwil die rugbyklubgraagaandie top-

punt van die punteleer eindig, deur op ’n pro-fessionelewyse te funksioneer,opsowel ’n teg-niese as mediese vlak.Die proewe begin in die eerste week van Fe-

bruarie.Ondersteunerskanookuitsiennadieeerste wedstryd wat vanjaar plaasvind teendie Diggers van Zimbabwe in die tweedeweekvan Februarie by Van der Stel.Lochner het in die 2012-seisoen as tegniese

analis by die Durbanville-Bellville-rugbyklubse eerste span opgetree en was ’n lid van SK-Walmers se afrigtingspan in die 2013 SARU-Gemeenskapsbekertoernooi.Lochnerword ookbygestaandeurRiaanKi-

lian, wat verlede jaar by die Brackenfell-rug-byklub betrokke was.

) Daar sal op 7 Februarie ’n borge-aand byVan der Stel se klubhuis plaasvind om 19:15.Daar sal hulle volledig bespreek watter mis-sies en doelwitte hulle het. Almal is welkom.Bel Lochner by 073 871 7184 virmeer inligting.

Bestuurspan: Adam Wagner (president), Riaan Kilian(hulpafrigter van die eerste span), Hugo Lochner(hoofafrigter) en Hendre Smit (tweede span).

’n Groepie spe-lers van Van derStel tydens ’noefensessie.

FOTO’S:MYRON WEYERS

Dillon op pad na SA’sDie twaalfjarige DillonKroukamp van IdasvalleiPrimêre Skool is gekiesom die Wes-Kaap by dieWêreldKaratefederasie seSuid-Afrikaanse All Sty-les-kampioenskappe teverteenwoordig.Dit vind van 30 tot 31 Ja-

nuarie in Bloemfonteinplaas.Dillon, wat al op bruin

gordel-vlak deelneem, isdie enigste lid van sy klubwat vanjaar deelneem aandié landwye kompetisie.Vandat hy ses jaar oud

was, het hy begin om sydrome om in karate uit teblink, vlerke te gee.Hy het aangesluit by ’n karateskool, Ryus-

hinkan, in Idasvallei.“Ekdinkekhetmaarse-

ker in my broer se voet-spore gevolg om karate as’n sport op te neem, tog isek nou lief vir karate,” sêhy.Hy oefen graag in Eers-

terivier en woon oefen-kampe by in Lansdowne.Hy het al spesiale oplei-

dingsessies ook gekry.Eenvansymeeronlang-

se prestasies was ’n twee-de plek by ’n sportdag bydie Belhar-sportsentrum,waar die Wes-Kaapsespanledemekaardiestrydaangesê het.

Dillon beoog om na skool met karate aan tegaan as ’n buitemuurse aktiwiteit.

Dillon Kroukamp is reg vir die nasionalekampioenskappe.

FOTO: MYRON WEYERS