instruksies - algoagemeenskapskerk.files.wordpress.com

4
Instruksies: Elke span kry een leë tissue boks, ‘n belt en agt ping pong balletjies. Maak twee gleufies aan die kante van die tissue bokse om die belt deur te skuif. Plaas agt balletjies in elke span se tissue boks. Elke spanlid wat deelneem bind die belt om hulle lyf, met die tissue boks aan die agterkant. Elke span kry ‘n minuut om rond te beweeg en soveel ping pong balletjies as moontlik te laat uitval. Die span met die meeste wen die speletjie. 1. 2. 3. 4. 5. 6. 7. 8.

Upload: others

Post on 14-Jul-2022

2 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Instruksies - algoagemeenskapskerk.files.wordpress.com

Instruksies: Elke span kry een leë tissue boks, ‘n belt en agt ping pong balletjies. Maak twee gleufies aan die kante van die tissue bokse om die belt deur te skuif. Plaas agt balletjies in elke span se tissue boks. Elke spanlid wat deelneem bind die belt om hulle lyf, met die tissue boks aan die

agterkant. Elke span kry ‘n minuut om rond te beweeg en soveel ping pong balletjies as moontlik te

laat uitval. Die span met die meeste wen die speletjie.

1. 2. 3.

4. 5. 6.

7. 8.

Page 2: Instruksies - algoagemeenskapskerk.files.wordpress.com

Genesis 12 – Genesis 22

1. Wat was God se eerste opdrag aan Abraham gewees? (Gen 12:1)

2. Wat was die belofte wat God saam met dit aan hom gegee het? (Gen 12:2)

3. Hoe oud was Abraham toe God hierdie belofte vir hom gegee het? (Gen 12:4)

4. Hoe oud was Abraham toe God weer hierdie belofte aan hom gemaak

het? (Gen 17:1)

5. Hoe oud was Abraham toe Isak, die seun van die belofte gebore is? (Gen 17:17)

Page 3: Instruksies - algoagemeenskapskerk.files.wordpress.com

6. Hoe oud was Abraham se vrou Sara, toe Isak gebore is? (Gen 17:17)

7. Wat het die Here van Abraham gevra om met Isak te doen? (Gen 22:2)

8. Wat wou God daarmee toets? (Gen 22:18)

Page 4: Instruksies - algoagemeenskapskerk.files.wordpress.com