verbruikerstudie -...

37
PUNTE: 200 TYD: 3 Uur 1 VOORBEELDEKSAMENVRAESTEL GRAAD 12 VERBRUIKERSTUDIES JUNE 2011

Upload: others

Post on 19-Oct-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Verbruikerstudie - edulis.pgwc.gov.zaedulis.pgwc.gov.za/.../Grade12/Afr/verbruikerstudiegraad_…  · Web viewGraad 12 Punte: 200 Junie 2011 Tyd: 3 Uur. INSTRUKSIES EN INLIGTING

PUNTE: 200

TYD: 3 Uur

Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye

1

VOORBEELDEKSAMENVRAESTEL

GRAAD 12

VERBRUIKERSTUDIESJUNE 2011

Page 2: Verbruikerstudie - edulis.pgwc.gov.zaedulis.pgwc.gov.za/.../Grade12/Afr/verbruikerstudiegraad_…  · Web viewGraad 12 Punte: 200 Junie 2011 Tyd: 3 Uur. INSTRUKSIES EN INLIGTING

VERBRUIKERSTUDIES

Graad 12 Punte: 200Junie 2011 Tyd: 3 Uur

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1. Beantwoord AL die vrae.

2. AFDELING A moet op die ANTWOORDBLAD beantwoord word en VOOR aan die SKRIF vasgekram word

3. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommers op die vraestel.

4. Begin ELKE vraag op ‘n nuwe bladsy.

5. ‘n Sakrekenaar mag gebruik word.

6. Skryf netjies en leesbaar.

7. Skryf met ‘n swart of blou pen.

PUNTETOEKENNINGAfdeling A Vraag 1 Kortvrae 40Afdeling B

Vraag 2 Voedsel en Voeding 55

Afdeling CVraag 3

Kleding 50

Afdeling DVraag 4

Produksie 55

TOTAAL 200

2

Page 3: Verbruikerstudie - edulis.pgwc.gov.zaedulis.pgwc.gov.za/.../Grade12/Afr/verbruikerstudiegraad_…  · Web viewGraad 12 Punte: 200 Junie 2011 Tyd: 3 Uur. INSTRUKSIES EN INLIGTING

AFDELING A VRAAG 1 KORTVRAE

1.1 Verskeie moontlike opsies word as antwoorde vir die volgende vrae voorsien. Kies die korrekte antwoord en maak 'n kruisie (X) oor die letter (A-D) langs die vraagnommer (1.1.1 - 1.1.10) op die antwoordblad wat voorsien is. GEEN punte sal toegeken word indien meer as een kruisie vir 'n antwoord gemerk is nie.

1.1.1 Belasting betaalbaar op verbruikersgoedere en dienste gelewer, is ... A 'N SITE B LBS C BTW D GST (2)

1.1.2 Die woord inflasie verwys na ... A ‘n wins wat op beleggings gemaak word. B die styging in die pryse van goedere en dienste, gemeet oor 'n tydperk. C die regering se bestedingplan vir die jaar D die persentasie verhoging in die prys van luukse goedere gemeet oor 12 maande (2)

1.1.3 Die geld wat ons maandeliks op spaarrekenings verdien word ... genoem A rente B tantieme C dividende D diensfooie (2)

1.1.4 Saamgestelde rente betekenA rente bereken op die totale bedrag geld geleen.B rente wat maandeliks op die balans van jou spaarrekening verdien word.C rente wat op ‘n jaarlikse basis op ‘n vaste deposito bereken word.D jy betaal rente op rente en rente voorheen verdien help jou om rente in die

toekoms te verdien. (2)

1.1.5 Om die uitwerking van inflasie te verminder, behoort verbruikers op veranderlike huis-houdelike uitgawes te spaar. Kies die beste kombinasie elektrisiteitbesparingsprose-dures wat vir die bereiding van voesel gebruik kan word.

1. Gebruik ‘n styfpassende deksel en klein hoeveelheid water wanneer kook.2. Gebruik gastoerusting aangesien gas ‘n goedkoop, volhoubare energiebron is.3. Belê in energiebesparende toerusting bv.konveksie-oonde.4. Week peulgroente oornag om sodoende kookperiode te verkort.5. Gebruik ‘n hooikis vir die gaarmaak van maaltye.6. Maak klein maaltye in aparte kastrolle gaar soos benodig.

A 1, 4 en 5B 2, 3 en 6C 1, 3 en 6D 2, 4 en 5 (3)

3

Page 4: Verbruikerstudie - edulis.pgwc.gov.zaedulis.pgwc.gov.za/.../Grade12/Afr/verbruikerstudiegraad_…  · Web viewGraad 12 Punte: 200 Junie 2011 Tyd: 3 Uur. INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.1.6 Die voedselgroep melk- en melkprodukte bevat die volgende voedingstowwe wat jou kan help in die voorkoming van kwasjiorkor en ragitis:A kalsium, vitamien D, proteïen en fosfor B laktose, yster, tiamien en vitamien E C vitamien A, vitamien E, kalsium en foliensuur D proteïen, koolhidrate, vitamien C en vitamien K (2)

1.1.7 Onder die nuwe voedseletiketeringswet, mag die vervaardigers van groente-olies nie die volgende aanname op die etikette van hul produkte vertoon nie .

"Bevat 0% cholesterol" Die rede hiervoor is dat ..A alle olies natuurlik cholesterol-vry is. B alle olies cholesterol bevat C indien dit verkeerdelik gebruik word, die olie cholesterol sal bevat. D ‘n mens nie kan nie staatmaak op enige eise sonder bewyse nie. (2)

1.1.8 Kies die korrekte kombinasie stellings wat betrekking het op die beheer van MIV/VIGS

1. Eet meer gereeld kleiner maaltye2. Eet drie groot maaltye per dag en peusel meer dikwels3. Eet meer vrugte en groente om die immuunstelsel op te bou4. Vermy alkoholgebruik en doen minder oefening5. Neem meer vleis en peulgroente in om die proteïenïen-inname te verhoog6. Eet meer voedsel wat sout en suiker bevat.

A 1, 4 en 5B 2, 3 en 4C 2, 3 en 6D 1, 3 en 5 (3)

1.1.9 'n Klassieke klerestyl A hou of bly langer in die mode aangesien dit aanvaar word vir sy tydlose kwaliteite. B bly vir 'n kort tyd en verdwyn vinnig. C het 'n beperkte aanvraag, omdat dit baie duur kan wees. D is baie gewild en word in groot hoeveelhede vervaardig en deur die massas aanvaar.. (1)

1.1.10 Uit die lys hieronder, kies DRIE stellings wat van toepassing sal wees op kleregiere. 1. Klere-items wat bly in die mode vir 'n jaar of meer. 2. Klere-items wat jou persoonlikheid weerspieël. 3. Klere-items wat dalk kleurvol en individualisties is. 4. Modes wat baie vinnig verskyn en dan weer binne 'n kort tydperk verdwyn.5. Mode-items wat deur 'n grafiek met 'n skerp piek geïllustreer kan word.

A 1, 2 en 4 B 2, 3 en 5 C 3, 4 en 5 D 1, 2 en 3 (2)[21]

4

Page 5: Verbruikerstudie - edulis.pgwc.gov.zaedulis.pgwc.gov.za/.../Grade12/Afr/verbruikerstudiegraad_…  · Web viewGraad 12 Punte: 200 Junie 2011 Tyd: 3 Uur. INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.2 Kies die beskrywing in KOLOM B wat die beste by die voedselverwantekwessie in KOLOM A pas. Kies die antwoord en maak by 'n kruisie (X) in die blokkie (A-J) langs die vraagnommer (1.2.1 – 1.2. 9) op die ANTWOORDBLAD. GEEN punte sal

toegeken word indien meer as een kruisie vir 'n antwoord gemaak word nie.

KOLOM AVOEDSELVERWANTE KWESSIE

KOLOM B BESKRYWING

1.2.1 Voedselsekuriteit

1.2.2 Voedselterrorisme

1.2.3 Bymiddels

1.2.4 Preserveermiddels

1.2.5 Organiese kosse

1.2.6 Voedselfortifisering

1.2.7 Voedselverryking

1.2.8 Misleidende aansprake

1.2.9 Volhoubare ontwerp

A Voedsel sonder kunsmis, plaagdoders of       onkruiddoders gegroei.B Stowwe bygevoeg by voedsel wat die raklewe te verleng. C Voedsel waar die molekules verander is om voorsiening te maak vir gewenste eienskappe. D Stowwe wat by voedselprodukte gevoeg word om kleur, tekstuur en geur te verbeter wat allergieë veroorsaak. E Toegang vir alle mense te alle tye tot voldoende, veilige en voedsame kos. F Finansiële sabotasie en voorraadmanipulasie gepleeg deur  ontevrede werknemers en mededingende maatskappye. G Voedingstowwe is bygevoeg wat nie oorspronklik in die voedsel teenwoordig was nie, bv. vitamien A by mieliemeel H Dit word ondersoek deur die Voedseldirektoraat van die Departement van Gesondheid. I Voedingstowwe word bygevoeg wat oorspronklik slegs in klein hoeveelhede teenwoordig was.  J Produkte ontwerp om ons koolstofvoetspoor te verminder.

(9)

5

Page 6: Verbruikerstudie - edulis.pgwc.gov.zaedulis.pgwc.gov.za/.../Grade12/Afr/verbruikerstudiegraad_…  · Web viewGraad 12 Punte: 200 Junie 2011 Tyd: 3 Uur. INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.3 Kies die wette vir die beskerming van werkers in KOLOM B wat die beste by die definisie in KOLOM A pas. Kies die korrekte antwoord en maak 'n kruisie (X) in die blokkie (A - F) langs die vraagnommer (1.3.1 – 1.3. 5) op die ANTWOORDBLAD. GEEN punte sal toegeken word indien meer as een kruisie vir 'n antwoord gemaak word nie.

KOLOM A DEFINISIE

KOLOM B WET WAT WERKERS BESKERM

1.3.1 Die wet wat ‘n reeks menseregte beslaan, sommige wat handel oor indiensneming.

1.3.2 Die wet wat aspekte soos

eerstehulpmaatreëls en beskermingsklere by die werk dek.

1.3.3 Die wet is hoofsaaklik verantwoordelik om die ewewig van die verlede t.o.v onbillike diskriminasie reg te stel, om werkers se aandeel in besluitneming te verseker deur die skep van werkplek-

forums.

1.3.4 Die wet voorsien riglyne vir die uitwissing van onbillike diskriminasie en die implementering van regstellende aksie.

1.3.5 Die wet bevat spesifikasies in terme van bv. werksdae, verlof en oortyd.

A Die WVF-wet

B Die Wet op Arbeidsverhoudinge

C Die Wet op Gesondheid en Veiligheid

D Die Wet op Werkgewersgelykheid

E Die Grondwet (Handves van Regte)

F Die Wet op Basiese Diensvoorwaardes

(5)

6

Page 7: Verbruikerstudie - edulis.pgwc.gov.zaedulis.pgwc.gov.za/.../Grade12/Afr/verbruikerstudiegraad_…  · Web viewGraad 12 Punte: 200 Junie 2011 Tyd: 3 Uur. INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.4 Kies die beskrywing in KOLOM B wat die beste by die fases in die modesiklus inKOLOM A pas. Kies die antwoord en maak 'n kruisie (X) in die blokkie (A-E) langs dievraagnommer (1.4.1 – 1.4.5) op die ANTWOORDBLAD. GEEN punte sal toegeken word indien meer as een kruisie vir 'n antwoord gemaak word nie.

KOLOM A FASE IN DIE MODESIKLUS

KOLOM B BESKRYWING

1.4.1 Fase 1: Aanvangstadium

1.4.2 Fase 2: Opkoms

1.4.3 Fase 3: Hoogtepunt/Piek

1.4.4 Fase 4: Afname

1.4.5 Fase 5: Veroudering

A Die mode raak ongewild, die verkope is laag  en uitverkoping word gebruik om ontslae te raak van die ou voorraad.

B Nuwe idees is eksklusiewe, duur en geliefd onder stylleiers.

C Verkope neem af omdat nuwe modes reeds in die pyplyn is.

D Stylvolgelinge koop style soos die style meer bekend word. Die styl kos minder.

E Gemiddelde verbruikers koop style wat geredelik beskikbaar en hoogs gewild is. Die koste is relatief laag.

(5)[19]

TOTAAL AFDELING A 40

7

Page 8: Verbruikerstudie - edulis.pgwc.gov.zaedulis.pgwc.gov.za/.../Grade12/Afr/verbruikerstudiegraad_…  · Web viewGraad 12 Punte: 200 Junie 2011 Tyd: 3 Uur. INSTRUKSIES EN INLIGTING

AFDELING B VRAAG 2 VOEDSEL EN VOEDING

2.1 Opvoeding in gesondheidsorg en ‘n gesonde lewenstyl kan ‘n groot verandering bring in die vermindering van dieet- en lewenstylverwante siektes.

2.1.1 Noem TWEE moontlike voedingsoorsake van elk van die volgende lewenstylverwante siektes

2.1.2 Stel DRIE dieetaanpassings voor, wat ‘n persoon wat aan hierdie siektes ly kan maakom die siektes te bestuur.

Tabuleer jou antwoord soos volg:

Dieet- of Leefstylverwantesiektes

2.1.1.Moontlike voedingsoorsake

van die siekte

2.1.2.Aanpassing in die dieet om

die siekte te bestuur .

Bloedarmoede /Anemie (2) (3)Diabetes (2)

(3)Hoë Cholesterol/ Arteriosklerose

(2)(3)

[15]

2.2 Noem VIER verskille tussen die eetsteurnisse bulimie en anoreksie. Tabuleer jou antwoord soos volg:

Bulimie Anoreksie1.2.3.4.

1.2.3.4.

[8]

2.3 Bestudeer die voedingkundige inligting van die “Quarter” en die “Big Mac” en vergelyk dit met die aanbevole dieettoelaag (ADT) vir ‘n 17-jarige tienerseun.

ADT vir 17 jaar oud “Quarter pounder” “BIG MAC”Energie 10 000kJ 5185kJ 4038kJ Vet 25g 41.6g 35.6gProteïen 52g 27.7g 27.7gNatrium 500g 2280g 801.9mg

2.3.1 Bereken die hoeveelheid kJ wat nog beskikbaar is vir die tiener nadat hy ‘n “Quarter” Pounder” vir middagete genuttig het. (1)

2.3.2 'n Tiener met' n familiegeskiedenis van hipertensie/ hoë bloeddruk moet 'n Big Mac kies eerder as' n “quarter”. Motiveer jou antwoord. (1)

2.3.3 Identifiseer DRIE Suid-Afrikaanse dieetriglyne wat in verband gebring kan word met

8

Page 9: Verbruikerstudie - edulis.pgwc.gov.zaedulis.pgwc.gov.za/.../Grade12/Afr/verbruikerstudiegraad_…  · Web viewGraad 12 Punte: 200 Junie 2011 Tyd: 3 Uur. INSTRUKSIES EN INLIGTING

die inligting in die tabel hierbo. (3)[5]

2.4 Bespreek die dieetverwante siekte / probleem in die onderstaande spotprent onder die volgende opskrifte:

2.4.1 Redes waarom jong volwassenes / tieners meer geneig is tot hierdie siekte (5)

2.4.2 Effek op die lewe van 'n jong volwassene (3)

2.4.3 Bestuur en voorkoming (5)[13]

2.5 Lees die volgende uittreksel en beantwoord dan die vrae wat volg.

Geneties gemanipuleerde voedsel(GM)Geneties gemanipuleerde voedsel word ontwikkel en bemark omdat daar sekere aaneembare voordele vir die produsent of verbruiker van hierdie voedsel is. Daar word beweer dat dit 'n produk met 'n laer prys en groter voordele (ten opsigte van duursaamheid of voedingswaarde) of albei is. Die ontwikkelaars van geneties gemanipuleerde saad wou aanvanklik hê dat hulle produkte deur produsente sowel as die voedselindustrie aanvaar moet word.

Die aanvanklike rede vir die ontwikkeling van plante gebaseer op geneties gemanipuleerde organismes was om die beskerming van gesaaides te verbeter. Die geneties gemanipuleerde voedsel wat tans op die mark beskikbaar is, is gemik op die verhoogde beskerming van gesaaides deur plante bekend te stel wat 'n weerstand het teen plantsiektes as gevolg van insekte of virusse, of deur die verhoogde toleransie teenoor onkruiddoders. Geneties gemanipuleerde voedsel wat tans op die mark beskikbaar is en wat reeds risiko-assessering ondergaan het, behoort nie 'n veiligheidsrisiko vir menslike gesondheid in te hou nie.

Daarbenewens het die algemene bevolking in die lande waar dit reeds goedgekeur is, geen newe-effekte op hulle gesondheid ondervind as gevolg van die inname van sodanige voedsel nie.

2.5.1 Noem VIER voorbeelde van geneties gemanipuleerde gewasse. (4)

2.5.2 Verduidelik hoe die volgende groepe sal voordeel trek uit GM voedsel.

(A) produsente (3)

(B) voedselvervaardigers (3)

(C) verbruikers (4)[14]9

Page 10: Verbruikerstudie - edulis.pgwc.gov.zaedulis.pgwc.gov.za/.../Grade12/Afr/verbruikerstudiegraad_…  · Web viewGraad 12 Punte: 200 Junie 2011 Tyd: 3 Uur. INSTRUKSIES EN INLIGTING

TOTAAL AFDELING B: 55 AFDELING C VRAAG 3 KLEDING

3.1 Lees die gevallestudie en beantwoord dan die vrae wat volg:

Thandi voltooi haar sekretariële studies aan die einde van Mei en het aansoek gedoen vir 'n pos as regsekretaresse by die wettige regsfirma "Schmidt en Seuns" in Kaapstad. Thandi is genooi vir 'n onderhoud by die firma. Sy is 'n kunssinnige dame met ' n styl van haar eie en het besef dat nie een van die klere-items in haar klerekas geskik is vir die wêreld van werk nie. Sy is ook baie bewus van haar koolstofvoetspoor en koop net organiese stowwe. Sy is bewus van die effek van goedkoop klere-invoere op die ekonomie en werk vrywillig elke naweek by 'n fasiliteit vir mense met fisiese gestremdhede.

3.1.1 Verduidelik aan Thandi waarom haar keuse van klere vir die komende onderhoud noodsaaklik is. (5)

3.1.2 Thandi is aangestel as junior regssekretaresse. Noem VYF stappe vir haar om te volg wanneer sy haar klerekasanalise as deel van die proses van die verkryging van nuwe klere vir die wêreld van werk, doen. (5)

3.1.3 As deel van haar nuwe werk, sal Thandi haar baas na korporatiewe funksies moet vergesel. Bespreek VYF wenke om in gedagte hou by die kies van klere vir korporatiewe sosiale interaksie. (5)

3.1.4 Gee 5 redes waarom modebewuste jong volwassenes verkies om klere en bykomstighede met handelsname te koop. (5)

3.1.5 Thandi dink dat formele pakkies verouderd is en moet vervang word met iets meer ontspanne en informeel. Argumenteer teen haar mening deur teverwys na die sosio-sielkundige effek van klere. Gee en motiveer vierverskillende punte. (8)

10

Page 11: Verbruikerstudie - edulis.pgwc.gov.zaedulis.pgwc.gov.za/.../Grade12/Afr/verbruikerstudiegraad_…  · Web viewGraad 12 Punte: 200 Junie 2011 Tyd: 3 Uur. INSTRUKSIES EN INLIGTING

3.1.6 Thandi glo in die koop van organiese materiaal. Bestudeer die vergelyking tussen die vervaardiging van organiese katoen en kommersiële katoen hieronder en gebruikdie inligting om vrae 3.1.6 (a) en (b) te beantwoord.

ORGANIESE KATOEN KOMMERSIËLE KATOENGrondvoorbereiding Gesonde grond deur gewas

rotasie. Behou vogtigheid in grond as gevolg van verhoogde organiese (plant) materiaal.

Sintetiese bemesting stowwe: verlies van grond as gevolg van mono-gewaskulture, intensiewe besproeing word benodig.

Onkruidbeheer Gesonde grond lei tot balans in die natuur. Voordelige insekte en grond bedekkings help met onkruid beheer of fisiese onkruid verwydering

Lug besproeing van insek- en pes-doders. Nege van die meesalgemeen gebruikte insekdoders en pesdoders is bekend daarvoor dat dit kanker kan veroorsaak.

Oes Die natuurlike verwydering van blare as gevolg van baie koue temperatureof deur die gebruik van water beheer. Die blare vorm organiese material wat vog behou en die grond bemes.

Verwydering van blare met toksiese chemikalieë.

Bleiking Veilige peroksiede word gebruik. Chloor bleikmiddels veroorsaaktoksiese byprodukte wat in dieomgewing vrygestel word.

Kleuring Natuurlike kleurstowwe met laeMetaal- en swawelinhoud word gebruik of gewasse word gekweek om natuurlike bruin of groen vesels te produseer.

Hoë temperatuur kleurstowwe methoë metaal en swaal inhoud wordgebruik en dit lei tot waterbesoedeling.

Prys Aanvangs kostes baie duur. Aanvanklik goedkoper maar die lang termyn impak op die omgewing is vernietigend.

(a) Gee en motiveer DRIE redes waarom die koop van organiese katoen voordelig vir die omgewing is. (3x2 = 6)

(b) Bespreek EEN rede waarom die koop van organiese katoen voordelig vir die verbruiker is. (2)

3.1.7 Thandi is van mening dat klerevervaardigers voorsiening moet maak vir mensemet fisiese gestremdhede. Noem VIER eienskappe van klere wat vir 'n persoonmet artritis in sy of haar hande gemak van aantrek sal verseker. (4)[40]

3.2 Verduidelik die effek van goedkoop klere-invoere op die ekonomie. (5 x 2) [10]

TOTAAL AFDELING C: 50

11

Page 12: Verbruikerstudie - edulis.pgwc.gov.zaedulis.pgwc.gov.za/.../Grade12/Afr/verbruikerstudiegraad_…  · Web viewGraad 12 Punte: 200 Junie 2011 Tyd: 3 Uur. INSTRUKSIES EN INLIGTING

AFDELING D VRAAG 4 PRODUKSIE

4.1 Verduidelik die belangrikheid van ‘n produksielyn in kleinskaalse vervaardiging. [6]

4.2 Volhoubare winsgewindheid

4.2.1 Verduidelik kortliks die term “volhoubare winsgewindheid”. (2)

4.2.2 Noem VIER eienskappe wat ‘n entrepreneur moet hê om volhoubarewinsgewindheid in ‘n onderneming te verseker. (4)

4.2.3 Bespreek die volgende belangrike sake vir die doeltreffende produksie van bemarkbare produkte:

(a) Beplanning (4)

(b) Voldoen aan spesifikasies en gehaltebeheer (5)

(c) Rekordhouding en beheer van finansies (6)

(d) Kliënteverhoudings (5)

4.2.4 Noem VYF redes waarom entrepreneurs kan misluk. (5)[31]

4.3 Dienskontrakte en die Arbeidswet

4.3.1 Waarom is dit belangrik om ‘n dienskontrak te teken? (2)

4.3.2 Lys die inligting wat in ‘n dienskontrak ingesluit behoort te word. (10)

4.3.3 Verduidelik hoe die Arbeidswet voorsiening maak vir onregverdige diskriminasieen afdanking in die werkplek. (4)

4.3.4 Verduidelik kortliks die funksie van die Werkloosheidsversekeringsfonds. (2)[18] TOTAAL AFDELING D: 55

12

Page 13: Verbruikerstudie - edulis.pgwc.gov.zaedulis.pgwc.gov.za/.../Grade12/Afr/verbruikerstudiegraad_…  · Web viewGraad 12 Punte: 200 Junie 2011 Tyd: 3 Uur. INSTRUKSIES EN INLIGTING

VerbruikerstudiesGraad 12 Punte: 200Junie 2011 Tyd: 3 Ure

Antwoordblad

Naam: ______________________________________ Opvoeder: ______________________

AFDELING AVRAAG 1KORTVRAE1.11.1.1 A B C D (2)1.1.2 A B C D (2)1.1.3 A B C D (2)1.1.4 A B C D (2)1.1.5 A B C D (3)1.1.6 A B C D (2)1.1.7 A B C D (2)1.1.8 A B C D (2)1.1.9 A B C D (2)1.1.10 A B C D (2)

/21/

1.21.2.1 A B C D E F G H I J1.2.2 A B C D E F G H I J1.2.3 A B C D E F G H I J1.2.4 A B C D E F G H I J1.2.5 A B C D E F G H I J1.2.6 A B C D E F G H I J1.2.7 A B C D E F G H I J1.2.8 A B C D E F G H I J1.2.9 A B C D E F G H I J (2)

1.31.3.1 A B C D E F1.3.2 A B C D E F1.3.3 A B C D E F1.3.4 A B C D E F1.3.5 A B C D E F

(5)

1.41.4.1 A B C D E1.4.2 A B C D E1.4.3 A B C D E1.4.4 A B C D E

13

Page 14: Verbruikerstudie - edulis.pgwc.gov.zaedulis.pgwc.gov.za/.../Grade12/Afr/verbruikerstudiegraad_…  · Web viewGraad 12 Punte: 200 Junie 2011 Tyd: 3 Uur. INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.4.5 A B C D E(5)

TOTAAL AFDELING A 40VerbruikerstudiesGraad 12 Punte: 200Junie 2011 Tyd: 3 Uur

MEMORANDUMPUNTETOEKENNING

Afdeling A Vraag 1 Kortvrae 40Afdeling B Vraag 2 Voedsel en Voeding 55Afdeling C Vraag 3 Kleding 50Afdeling D Vraag 4 Produksie 55

TOTAL 200AFDELING AVRAAG 1KORTVRAE1.11.1.1 A B C D (2)1.1.2 A B C D (2)1.1.3 A B C D (2)1.1.4 A B C D (2)1.1.5 A B C D (3)1.1.6 A B C D (2)1.1.7 A B C D (2)1.1.8 A B C D (2)1.1.9 A B C D (2)1.1.10 A B C D (2)

/21/

1.21.2.1 A B C D E F G H I J1.2.2 A B C D E F G H I J1.2.3 A B C D E F G H I J1.2.4 A B C D E F G H I J1.2.5 A B C D E F G H I J1.2.6 A B C D E F G H I J1.2.7 A B C D E F G H I J1.2.8 A B C D E F G H I J1.2.9 A B C D E F G H I J (2).31.3.1 A B C D E F1.3.2 A B C D E F1.3.3 A B C D E F1.3.4 A B C D E F1.3.5 A B C D E F

(5)

1.41.4.1 A B C D E

14

Page 15: Verbruikerstudie - edulis.pgwc.gov.zaedulis.pgwc.gov.za/.../Grade12/Afr/verbruikerstudiegraad_…  · Web viewGraad 12 Punte: 200 Junie 2011 Tyd: 3 Uur. INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.4.2 A B C D E1.4.3 A B C D E1.4.4 A B C D E1.4.5 A B C D E

(5)

TOTAAL AFDELING A 40AFDELING BVRAAG 2VOEDSEL EN VOEDING2.1

Dieet of lewenstylverwante-

siekte

2.1.1Moontlike oorsake van siekte

2.1.2Aanpassing in die dieet om die

siekte te beheer Anaemia Tekort aan yster ✓ foliensuur ✓ en

vit B12 ✓/ te min yster, component van hemoglobien in die blood

✓✓(2)

Eet meer voedsels ryk aan yster✓Bv. orgaanvleid, rooivleis, eiers

ens. ✓Eet meer vit C-ryke voedsels om absorpsie van yster te verbeter ✓

Vermy te veel koffie, teee and alkohol✓ Enige (3)

Diabetes Te veel wegneem/gemorskos. hoë kJ, lae nutrientdigte voedsels foods

✓Te veel verfynde suikers ✓Te veel versadigde vette ✓

Te veel voedsels hoog in GI ✓Enige (2)

Eet minder wegneemetes/gemorskos/ voedsel hoog in kJ/ lae nutrientdigte voedsels ✓Eet minder verfynde suikers✓Eet voedsel laag in versadigde vette en cholesterol ✓Eet minder proteïene om onnodige stremming op die niere te verhoed. ✓ Gebruik sout spaarsamig ✓Eet baie vars vrugte en groente ✓Eet voedsels wat baie oplosbare vessel bevat ✓Eet lae GI voedsels✓Drink baie water ✓Eet klein, gereelde geballanseerde maaltye ✓Drink minder alkohol ✓

Enige (3)Hoë cholesterol/ Arterioschlerosis

Eet te veel cholesterol (meer as 300mg daagliks) ✓

Eet te veel versadigde vette ✓ / eet te min onversadigde vette,

mono-onversadigde vette, omega 3 and 6 vetsures ✓

Te min vesel in die dieet✓ (2)

Vermeeder veselinname ✓Eet meer onversadigde vette

Eet meer onversadigde/mono-onversadigde vette) ✓/omega 3 en

6 vetsure) ✓ (3)

[15]

2.2.1

15

Page 16: Verbruikerstudie - edulis.pgwc.gov.zaedulis.pgwc.gov.za/.../Grade12/Afr/verbruikerstudiegraad_…  · Web viewGraad 12 Punte: 200 Junie 2011 Tyd: 3 Uur. INSTRUKSIES EN INLIGTING

BULIMIEANOREKSIE

1. Braak deur vinger in keel te steek

2. Gebruik purgeermiddels na ooreet

3. Min beheer oor eetgewoontes drang om baie te eet (“binge”)

4. ‘n Lae selfbeeld/Skaam

5. Menstruasie nie geaffekteer.

6. Gesondheidstoestande agv braking, seerkeel, tandbederf, nierprobleme,edeem(enige een)

7. Liggaamsgewig stabiel – moeilik om agter te kom

1. Uithongering

2. Lae kalorie-inname met ‘n groot belangstelling in voedsel3. Verwronge beeld van liggaam (voel vet, dog ondergewig)

4. Blyk om in beheer te wees

5. Menstruasie geaffekteer.

6. Gesondheidstoestande: droë vel; bros,droë hare; droë hare op wange; koue voete en hande; moontlike hartprobleme(enige een)

7. Baie maer en maklik om te sien.

[8]2.32.3.1 4815kJ (1)

2.3.2 Die Big Mac het minder sout/ Die Quarter Pounder bevat meer sout – sout veroorsaak Hipertensie / hoë bloeddruk (1)

2.3.3 1. Wees fisies aktief ✓2. Eet baie min vet (nie meer as 30% van die dieet) ✓ 3. Vleis, vis, hoender, melk en eiers kan daagliks geëet word ✓4. Gebruik sout spaarsaam ✓ Enige

(3) [5]

2.42.4.1 1. Familiegeskiedenis en genetiese geskiedenis mag ‘n rol speel. ✓

2. Tekort aan fisiese oefening – energie-inset oortref energie-uitset – passiewe leefstyl en geen liefde vir sport. ✓

3. Negatiewe emosies en depressie ly tot ooreet(binge). ✓4. Groepsdruk – eet word gesien as ‘n sosiale aktiwiteit. ✓5. Mediadruk – kitskos en gemorskos word geadverteer en gesien as ‘n “moet hê”. ✓6. Swak eetgewoontes – te veel gemors/kitskos/te veel versadigde vet,

te veel suiker. ✓7. Peusel en snoepiemiddagetes – te min tyd/besige ouers – geen tyd om te

eet/ontbyt/verpakte gesonde middagetes. ✓ Enige (5)

2.4.2 1. Langtermyn fisiese gevolge, bv. Hartsiekte/ diabetes / hoë cholesterol /hoë bloed-druk✓

2. Emosionele gevolge, bv. onsekerheid, depressie, swak selfrespek, diskriminasie, bevooroordeel ✓

16

Page 17: Verbruikerstudie - edulis.pgwc.gov.zaedulis.pgwc.gov.za/.../Grade12/Afr/verbruikerstudiegraad_…  · Web viewGraad 12 Punte: 200 Junie 2011 Tyd: 3 Uur. INSTRUKSIES EN INLIGTING

3. Drastiese verslankingsdiete en eetstoornisse/ bulimic/anoreksia ✓ (3)

2.4.31. Volg a lae kJ-dieet/ Eet minder wegneemetes/gemorskos/hoë kJ, lae nutrientdigte voedsels2. Eet lae GI-voedsels ✓3. Eet genoegsame proteïene ✓4. Verminder versadigde vetinname ✓5. Eet genoeg vesel ✓6. Vermy voedsel met hoë suikerinhoud ✓7. Eet genoeg vars vrugte en groente as gesonde peuselhappies ✓8. Vermy alkohol ✓9. Kry genoegsame oefening ✓10.Moedig gesonde gewoontes aan: ✓ e.g.

Sit rustig in regte area Verlaat die tafel as maaltyd klaar is Moenie lees of TV kyk terwyl jy eet nie Gebruik ‘n inkopielys Moenie op ‘n leë maag aankope doen nie slegs 1 punt van no 10 Enige (5) [13]

2.5.1 Voorbeelde van geneties gemanupuleerde produkte: aartappels, tamaties, rys, mieliemeel, soja, peulgroente, tomatoes, rys, canola, sonnebloemsade, wyndruiwe, gort, koring, appels,pere, sitrusvrugte en grondboontjies. ✓✓✓✓ Enige (4)

2.5.2 (a) GM bevoordeel verbouers1. verminder die gebruik van landbou chemikalieë✓2. gewasse het groter weerstand teen siektes en virusse ✓3. en groter weerstand teen insekdoders.✓ 4. gewasse ook ‘n groter weerstand teen weersomstandighede ✓5. kan dus in enige streek verbou word. ✓6. dit impliseer ‘n goter omset ✓7. en verseker groter wins vir die verbouers. ✓ Enige (3)

(b) Vervaardiger word bevoordeel omdat 1. produkte het langer raklewe, ✓2. het beter eienskappe vir vervaardiging ✓3. en meer verbruikersondersteuning wat to hoër pryse ✓ 4. en groter wins kan ly. ✓ Enige (3)

(c) Verbruikers word bevoordeel omdat 1. goedkoper produkte is beskikbaar.✓2. produkte het ‘n beter tekstuur, geur en voedingswaarde ✓3. en het ook addisionele gesondheidsvoordele. ✓4. dit het geen newe-effekte. ✓ (4)[14]

TOTAAL AFDELING B 55

AFDELING CVRAAG 3KLEDING3.1.1

1. Onthou eerste indrukke is blywend ✓2. Klere kommunikeer goeie kwaliteite van jouself/jou persoonlikheid ✓3. Gekose kleure/kleurkombinasies sal jou gemoedstoestand oordra ✓4. Om toepaslik vir die werk aan te trek, gee ‘n aanduiding van jou professionalisme ✓

17

Page 18: Verbruikerstudie - edulis.pgwc.gov.zaedulis.pgwc.gov.za/.../Grade12/Afr/verbruikerstudiegraad_…  · Web viewGraad 12 Punte: 200 Junie 2011 Tyd: 3 Uur. INSTRUKSIES EN INLIGTING

5. Deur netjies, konserwatief en skoon aangetrek te wees weerspieel dat jy ernstig is oor die werk ✓

6. Aandag aan persoonlike versorging weerspieel ‘n netjiese, geordende individu✓ (5)

3.1.21. Maak ‘n inventaris van alles op hande en kan gebruik/maak ‘n lys van items in jou klere-

kas ✓2. Elimineer ongewenste items ✓3. Deel klere in 3 groepe: slenterdrag, formele en deftige drag✓4. Vergelyk werkklere met basiese kledingstukke ✓5. Lys die klere wat nodig is om te pas alreeds is/ om bestaande klere te komplimenteer.✓

(5)

3.1.31. Kies klere wat jou persoonlikheid reflekteer ✓2. Kies klere wat werkomgewing / waardes van die maatskappy reflekteer ✓3. Kies klere wat jou selfbeeld aan jou kollegas en kliënte weerspieël ✓4. Kledingstukke moet nie te ontblotend wees nie ✓5. Klere moenie afstotende prente en slagspreuke op het nie ✓6. Gebruik kleure wat by jou persoonlikheid pas ✓ Enige (5)

3.1.41.. Dui finansiële sukses en status onder die jeug aan omdat ‘n nuwe groep ontstaan✓2. Gee die gevoel dat hy / sy behoort asook / groepaanvaarding en gewilheid omdat

niemand uit die mode wil wees nie. ✓3. Lojaliteit aan die handelsnaam word as statussimbool gesien, sportklere dui sosiale

groepe aan. ✓4. Geassosieer met goeie kwaliteit en egtheid✓5. Word gesien as modeneiging✓6. Verhoog selfbeeld en selfwaarde/respek omdat slegs die beste goed genoeg is7. Jong volwassenes het ‘n verwronge waardesisteem, glo dat handelsname ‘n moet is /superieur ✓ Enige (5 )

3.1.51. Definitiewe argument teen iets meer gemaklik en informeel ipv formele besigheidspakkie.2. Selfbeeld is ‘n prentjie van jouself. Dit beïnvloed wat jy koop omdat die klere wat jy kop beinvloed gaan word met die beeld /prentjie wat jy wil projekteer.Selfwaarde beinvloed ook jou klere met ander woorde , ‘n formele besigheidpakkie sal bydra tot jou selfrespek3. Die klere wat ‘n persoon dra het ‘n bydraende effek tot ‘n persoon se selfrespek.

en selfvertroue en kan die persoon help om in beheer van ‘n situasie te wees.

4. Die klere wat ‘n persoon dra wys wat die persoon kan bekostig en wat jy kan bekostig. Mense met laer finansiële status sal goedkoper klere en spesiale aanbiedinge van fabriekswinkels, ens. Mense met hoë finansiële statussal ontwerpersitems en handelsname aankoop. M.a.w die besigheidspakkie sal jou sosio-ekonomiese/

18

Page 19: Verbruikerstudie - edulis.pgwc.gov.zaedulis.pgwc.gov.za/.../Grade12/Afr/verbruikerstudiegraad_…  · Web viewGraad 12 Punte: 200 Junie 2011 Tyd: 3 Uur. INSTRUKSIES EN INLIGTING

finansiële status aandui en en mag bydra by tot mense se persepsie van hoe suksesvol jy is

5. Die klere wat ‘n persoon dra maak ‘n sterk eerste indruk 6. besigheidspakkies dui op professionalisme7. en vergemaklik uitkenning8. ‘Power dressing’ wys die status wat ‘n persoon in ‘n organisasie geniet/ hiërargie in die maatskappy wys. 9. en veroorsaak dat dit as vanselfsprekend aanvaar word dat die persoon met respek behandel moet word.10. en in hierdie geval kan dit die boodskap oordra van die beroep oor. Enige (8)

3.1.6(a) 1. Gesonder grond omdat daar gewasrotasie plaasevind ✓✓

2. Verhoogde organisiese material in die grond help om grond klam te hou ✓✓3. Minder water word gebruik – grond behou vogtigheid/ minder besproeiing nodig ✓✓4. Geen insekdoders of pesdoders word gebruik gesonder omgewing vir mense

dus geen doders in die lug ✓✓5. Geen chloorbleikmiddels eindig op in die riviere op omdat veilige peroksides gebruik

word ✓✓6. Minder waterbesoedeling omdat natuurlike kleurstowwe met lae metaal en swawel-

Inhouds gebruik word✓✓ Enige (3x2=6)

(b) Die aanvangskostes mag hoer wees, maar ons beskerm die omgewing vir toekomstige generasies/verminder die koolstofvoetspoor ✓✓

(2)

3.1.7 1. Gebruik eerder drukkers as knope. 2. Gebruik Velcro in plaas van vasmaakmiddles. 3. Gebruik eerder groot knope as klein knopies want dit is makliker om vas te maak. 4. Ontwerp die klere ‘n bietjie ruimers sodat dit makliker is om die klere aan en uit te trek. 5. Gebruik rek in die middelband van ‘n broek of romp of te verhoed dat die persoon ‘n zip of knope moet gebruik. 6. Gebruik rekband om die arm en nek sodat maklik is om klere aan- en uit te trek. 7. Kies skoene met geen veters / dra aanglip skoene. (5)

3.21. vervaardigers/fabrieke sluit✓omdat hulle te min wins maak 2. mense verloor hul werk✓wat tot gevolg het dat mense nie salarisse en lone

verdien nie ✓3. dit veroorsaak armoede koopkrag van verbruiker verminder✓ ✓ 4. die armes moet deur die Staat ondersteun word (WVF, voedselpakkie,

voedselsuplementering, maatskaplike toelae, ens.) ✓dit put die staat se fondse uit ✓

5. mense keer tot misdaad ✓wat negatiewe invloed het op toerisme, ens. ✓6. Geskoolde werkers verloor hul werk hulle emmigreer✓ ✓7. verkope van plaaslike geproduseerde goedere neem af✓omdat die prys van te hoof is a.g.v. minimum salarisse, stakings,maksimum werkure, duur oortydbetaling, ens. ✓8. kleinhandelaar koop die goedkoper invoere omdat hulle groter wins gaan

maak✓Chinese invoere is goedkoper a.g.v.goedkoop arbeidskoste, die gebruik van

19

Page 20: Verbruikerstudie - edulis.pgwc.gov.zaedulis.pgwc.gov.za/.../Grade12/Afr/verbruikerstudiegraad_…  · Web viewGraad 12 Punte: 200 Junie 2011 Tyd: 3 Uur. INSTRUKSIES EN INLIGTING

kinderarbeid, goedkoop tekstielstowwe wat word gebruik word, swak beperkings deur staat en swak afdwinging van kwotas ✓

9. Invoerders verkla invoere teen laer koerse en betaal min invoerbelasting✓– strenger beperkings is nodig, maar dit sal tot hoer pryse ly. ✓

10. verbruikers koop goedkoop invoere omdat dit geld bespaar✓ – dit ly tot oorspandering omdat die mark toegegooi is met goedkoop invoere ✓(5 x 2)

[10]

TOTAAL AFDELING C 50

AFDELING DVRAAG 4PRODUKSIE

4.11. die gladde verloop van prosesse vanaf inset tot uitset ✓2. vodoende metodes en prosedures ✓3. verminder foute ✓4. spaar kostes ✓5. dat tyd, materiale en arbeid beter gebruik word✓6. dat gehalteversekering regdeur toegepas kan word. ✓7. dat terugvoering tydens enige stadium/punt bymekaar gemaak kan word. ✓8. dat verbruikersaanvraag aan voldoen word. ✓9. dat afval/vermorsing verminder word✓10.verseker deurlopende gehalte en dat alle produkte presies dieselfde is ✓ Enige [6]

4.24.2.1 Volhoubare winsgewindheid is wanneer ‘n besigheid aanhou om ‘n wins te maak oor ‘n

tydperk.✓, sonder die uitputting van natuurlike hulpbronne of om ekologiese beskadiging te voorkom.✓. (2)

4.2.21. selfvertroue/optimisties ✓2. kreatief/ innoverend ✓3. hardwerking en toegewyd ✓4. kennis van besigheidsaangeleenthede ✓5. verantwoordelik ✓6. georganiseerd(in beheer – goeie bestuursvaardighede, bv. goeie beplanning, Organisasie en kontrole) ✓ 7. uitstekend menslike verhoudingsvaardighede✓8. beskik oor tegniese vaardigheid ✓9. uitstekend en stiptelike tydbestuur ✓10. eerlik en betroubaar ✓11. ‘n risiko-nemer ✓ Enige (4)

20

Page 21: Verbruikerstudie - edulis.pgwc.gov.zaedulis.pgwc.gov.za/.../Grade12/Afr/verbruikerstudiegraad_…  · Web viewGraad 12 Punte: 200 Junie 2011 Tyd: 3 Uur. INSTRUKSIES EN INLIGTING

4.2.3 (a) Beplanning:

1.

2.3.4.5.6.

1.

Identifiseer die prosesse wat nodig is om die produk teen die spesifieke afleweringsdatum te voltooi. Help om die produksieprosesse in 'n logiese volgorde te organiseer. Help om kwaliteitbeheer toe te pas tydens die produksiefase. Help om kwaliteitbestanddele /materiale aan te koopVerseker dat menslike hulpbronne / arbeid produktief gebruik wordVerseker dat nie-menslike hulpmiddels (bv. oond) produktief gebruik word.

of

1. Beplanning vorm deel van inset.✓ 2. Reseppe en prosesse word gekies, reseppe en prosesse word aangepas om by

die beoogde teikenmark en doel te pas .✓ 3. Hulpbronne moet gekies word en die korrekte en mees geskikte tegnieke vir die

vervaardiging moet vasgestel word/organiseer die produksieprosesse.✓ 4. Dit identifiseer die prosesse nodig om die produk te voltooi op ‘n spesifieke

afleweringsdatum en dit dra by en organiseer die produksieproses. ✓5. Dit help om kontrolepunte daar te stel ✓6. en om gehalte bestanddele/materiale aan te koop ✓7. en toerusting(nie-menslike hulpbronne) ✓8. Dit verseker ook die doeltreffende gebruik van menslike hulpbronne. ✓ Enige (4)

(b) Voldoen aan spesifikasies en gehaltekontrole:1. Beskrywing van die produk✓2. en die materiale wat gebruik word ✓3. Instruksies en prosesse vir vervaardiging ✓4. Alternatiewe in die vervaardigingsproses ✓5. Die tydskedule vir produksie ✓6. Die kriteria vir gehaltebeheer/kontrole/”zero fault rate” ✓7. Alle produkte sal identies/eenvormig wees ✓8. Voorlkom vermorsing ✓

9. Verseker verbruikerstevredenheid/terugvoering ✓

of

1. Spesifikasies word opgedeel in werkverrigtingspesifikasies(hoe die produk veronderstel is om te funksioneer) en vervaardingsspesifikasies(details van hoe die produk gemaak en gekontroleer moet word vir gehalte) ✓

2. Spesifikasaies is belangrik omdat dit die finale produk beskryf, die grootte, doel,die astetiese, die veiligheidsoorwegings, die leeftyd, ens. ✓

3. Dit beskryf die roumateriale, komponente, prosesse ✓4. Dit gee die tydskedule vir produksie ✓5. dit verseker dat alle produkte eenvormig is✓

21

Page 22: Verbruikerstudie - edulis.pgwc.gov.zaedulis.pgwc.gov.za/.../Grade12/Afr/verbruikerstudiegraad_…  · Web viewGraad 12 Punte: 200 Junie 2011 Tyd: 3 Uur. INSTRUKSIES EN INLIGTING

6. dit voorkom vermorsing ✓7. dit verseker dat die produk al die behoeftes van die teikenmark bevredig ✓8. dit verseker dat geen foute gemaak word nie/dit verseker dat foute maklik

opgespoor/rrakgesien kan word/dit verseker deurlopende gehalte/ verseker doeltreffende gehalte beheer ✓9. verseker dat die regte hoeveelheid vervaardig word om in verbruikersbehoefte

te bevredig ✓ Enige (5).

(c) Rekordhouding en beheer/kontrole van finansies:Rekordhouding:

1. Rekordhouding maak jou bewus van voorraad op hande/toerusting/skoon-maakmiddels ✓

2. Dit stel jou in staat om in verbruikersaanvraag te voorsien ✓3. Dit maak jou bewus van voorraadtekorte sodat jy betyds kan bestel ✓4. Sal nie verliese ly omdat jy nie in die vraag kan voorsien nie. ✓5. Laat jou slim aankope doen om koste-effektiwiteit en volhoubare wins-

gewendheid te versekerand ✓6. Jy kan agterkom wanneer daar vermorsing of diefstal van

grondstowwe/voorraad is ✓7. Jy sal bewus wees van die toestand van toerusting en kan betyds

doeltreffende onderhoud aan toerusting doen✓8. Die EIEU-beginsel word gebruik – eerte in, eerste uit – ouer voorraad word

eerste gebruik ✓

Beheer van finansies:

9. records moet gehou word sodat daar beheer is oor die finansiële status van die besigheid –rekord van kontantontvangstes en kwontantbetalings moet gehou word ✓

10.kontantvloei moet gekontroleer word.✓11.deur doeltreffende te begroot, sal jy verseker dat genoeg fondse beskikbaar is om die maandelikse uitgawes te betaal ✓12. dit berei jou voor vir ouditering ✓13. en help om jou belastingvorms in te vul ✓14. rekordhouding is bewys van hoe jy jou geld spandeer ✓15. en help met jou om die volhoubaarheid van jou besigheid te evalueer ✓16.hou persoonlike en besigheidsfinansies apart ✓ Enige (6)

(d) Kli ë nteverhoudings 1. swak kliëntediens sal kliënte wegjaag ✓2. volgehoue winsgewendheid word verseker deur kliënte wat weer kom koop ✓3. en verseker kliëntelojaliteit ✓4. hierdie kliënte sal terugkom met meer kliënte of sal kliënte trek deur “word of

mouth” ✓5. luister na alle kritiek en klagtes en volg dadelik op/skakel terug ✓6. hou record van verbruikersklagtes vir toekomstige verwysing sodat die

problem nie herhaal word nie.✓7. en verskaf die kliënte alle inligting wat hul wil hê ✓8. hou by al jou beloftes ✓9. wees hoflik ✓

22

Page 23: Verbruikerstudie - edulis.pgwc.gov.zaedulis.pgwc.gov.za/.../Grade12/Afr/verbruikerstudiegraad_…  · Web viewGraad 12 Punte: 200 Junie 2011 Tyd: 3 Uur. INSTRUKSIES EN INLIGTING

10. lei werknemers op om deurlopend uitstekende diens te lewer. ✓Enige (5)

4.2.41. ‘n gebrek aan bestuursvaardighede ✓2. ‘n gebrek aan ondervinding in die veld/gebied ✓3. Swak besigheidskennis ✓4. Swak tegniese vaardigheid ✓5. ‘n tekort aan kapitaal ✓6. Te veel krediet wat toegestaan word aan kliënte ✓7. Oorkapitalisering/oorinvestering in die geboue, apparaat, ens. ✓8. Swak beplanning✓9. voorraadtekorte ✓10.swak/ negagtiewe houdings/ nie gemotiveerd/ nie hardwerkend/ nie toege-

wyd ✓11.swak etiek/ oneerlikheid ✓ Enige

(5)[31]

4.34.3.1 Dit is noodsaaklik dat werknemers ‘n indiensnemingskontrak teken sodat beide die

werknemers ✓ en werkgewers ten volle bewus kan wees van hulle regte en verantwoordelikheid.✓ Dit bied beskerming teen onwettige arbeidpraktiyke.✓ ‘n Indiensnemingskontrak is ‘n geskrewe en wettige bindende ooreenkoms

tussen die werkgewer en werknemer✓. (moet verwys na werkgewer en werknemer) Enige (2)

4.3.21. die volle naam en adres van die werker en werkgewer. ✓2. `n kort beskrywing van die werk✓3. plek van werk✓4. datum waarop die person begin werk. ✓5. die gewone werksure✓6. die loon of tarief waarvolgens lone bereken word/ salaris✓7. oortydtarief✓8. ander kontant betaling wat werker op geregtig is✓9. byvoordele✓10. tye van betaling✓11. aftrekkings✓12. verlof✓13.kennistydperk✓ Enige (10)

4.3.31. Die Wet op Arbeidsverhoudinge stipuleer die regte van werkgewers en werknemers, veral met betrekking tot onwettige afdankings. ✓2. Dit het ook die KKMA gevestig, ‘n organisasie wat werksplekverwante geskille oplos. Werknemers kan hul klagtes en besware na die KKMA bring. As geskille nie opgelos kan word deur konsiliasie nie gaan hulle oor na arbitrasie. Indien die werknemer steeds

ongelukkig is met die arbiter se besluit nie word die geval verwys na die Arbeidshof of die Arbeidsappèlhof, wat dan die finale besluit neem. ✓3. Alle werknemers behoort ‘n kopie van hul maatskappy se gedragskode te hê. ✓4. Met reels vir werksprestasie, reëls vir gedrag, disiplinêre prosedure✓ 5. Die Wet op Arbeidsverhoudinge stipuleer dat diskriminasie in die werkplek onwettig op grond van die volgende:

23

Page 24: Verbruikerstudie - edulis.pgwc.gov.zaedulis.pgwc.gov.za/.../Grade12/Afr/verbruikerstudiegraad_…  · Web viewGraad 12 Punte: 200 Junie 2011 Tyd: 3 Uur. INSTRUKSIES EN INLIGTING

- ras- geslag- etniese en sosiale oorsprong- seksuele oriëntasie- ouderdom- gestremdheid- godsdiens- geloof- politieke siening- kultuur- taal- huwelikstatus- gesinsverantwoordelikhede ✓

6. Dit sluit ook ‘n Kode van Goeie Sakepraktyk, Skedule 8 in wat die grondige redes vir afdanking stipuleer. Redes vir afdanking sluit in:- wangedrag- onbevoegd weens siekteredes- onbevoegd as gevolg van swak werkverrigting- operasionele afdanking ✓

7. Onregverdige gedrag in die werksplek word ook gelys:

- diskriminasie- terughouding van voordele waarop die werknemer geregtig is - onregverdige aksie ten opsigte van promosie en demosie- onregverdige dissiplinêre aksies en waarskuwings ✓

8. Kinders onder 18 mag nie aangestel word om werk te doen wat onvanpas is vir hul ouderdom of wat hulle welsyn, onderrig, fisiese of geestelike gesondheid, of morele, sosiale of geestelike ontwikkeling in gevaar stel nie. ✓ Enige (4)

4.3.4 Dit voorsien korttermyn verligting wanneer `n werker werkloos is / afgedank ✓ of bevallingsverlof/ siekte bv kanker, HIV ens. ✓ Jou familie kan eis indien die

broodwinner te sterwe kom✓. Enige (2)[18]

TOTAAL AFDELING D 55

24